Nasionale Kampioenskappe 2024
Valley Venture het die laaste keer in 2017 tydens die Nasionale Kampioenskappe geskou, en het nou weer 1&2 Mei 2024 deelgeneem aan die Nationale Kampioenskappe in Bloemfontein.
Dit het baie goed gegaan en ons het die trofee vir die meeste punte gewen waar punte toegeken word vir plasings in klasse. Dit is die negende keer agtereenvolgens wat Valley Venture die punte tydens n Nasionale Kampioenskap wen.
Valley Venture het die eerste keer in 1995 aan die Nasionale Kampioenskappe deelgeneem en sederdien het Valley Venture elke keer die trofee vir die meeste punte op die Skou verower.
Valley Venture het verskeie klasse gewen en kampioene en Reserwe Kampioenskappe verower soos volg:
UITSLAE VAN DIE NASIONALE KAMPIOENSKAPPE 2024
Klas 1:
Vroulik 9-12 maande
Iste
4 de
6 de
VV 23-77
S.A. Reserwe Kampioen
VV 23-74
VV 23-90
Klas 2:
Vroulik 12-15 maande
2 de
4 de
VV 23-37
VV 23-01
Klas 3:
Vroulik 15-18 maande | 1 ste
VV 22-215
Klas 4:
Vroulik 18 – 21 maande
1 ste
2 de
VV 22-190
S.A Reserwe Vers Kampioen
VV 22-198
Klas 5:
Vroulik 21 – 24 maande
2 de
3 de
VV 22-112
VV 22-120
Klas 6:
Vroulik 24 – 30 maande
2 de
6 de
VV 21-214
VV 21-209
Klas 7:
Vroulik 30 – 36 maande
2 de
5 de
VV 21-137
S.A. Reserwe Junior Kampioen
VV 21-158
Klas 8:
Vroulik 3 – 4 jaar
1 ste
4 de
VV 20-221
Reserwe Senior Kampioen
VV 21-33
Klas 9:
Vroulik 4 – 5 jaar | 2de
VV 20-18
Klas 10:
Vroulik 5 jaar en ouer | 2 de
VV 18-223
Klas 11:
Superkoei
5 de
6 de
VV 12-186
VV 16-40
Klas 12:
Bulle 9 – 12 maande | 3 de
VV 23-112
Klas 13:
Bulle 12-15 maande
1 ste
3 de
VV 23-45
VV 23-50
Klas 14:
Bulle 15-18 maande | 1ste
VV 23-223
S.A. Kampioen Bulkalf | Ras Kampioen
Klas 15:
Bulle 18-21 maande | 3 de
VV 22-161
Klas 16:
Bulle 21-24 maande | 1 ste
VV 22-92
S.A. Kampioen Jong Bul
Klas 17:
Bulle 24-30 maande
3 de
5 de
VV 22-44
VV 21-241
Klas 21:
Bulle 3 – 4 Jaar
2 de
4 de
VV 20-191
S.A. Kampioen Jong Bul
VV 21-74
Klas 23:
Bulle 5 Jaar En Ouer | 1 ste
VV 17-149
S.A. Kampioen Bul | S.A. Reserwe Kampioen Bul
Valley Venture se groep van 5 diere wen ook die Santa groepklas en is n groot prestasie, die groep ook aangewys as die Interras Kampioen groep van 5 waar hul teen 11 ander rasse meegeding het waarvan 6 rasse hulle S.A. Kampioenskappe gehad het.
Die jong bul VV 22-223 word ook aangewys as die Interras Kampioen Bulkalf en VV 17-149 word aangewys as die Opperste Kampioen Interras Bul.
Baie geluk ook aan Franco Kock van die Kochbo Stoet wat die S.A. Kampioen Reserwe Kampioen Bulkalf KT 22-34 vertoon het waarvan die Pa Breedr Breede Brink geteel is uit twee Valley Venture diere en die ma is Valley Venture 20-74. Hy vertoon ook die S.A. Jong Bul Kampioen KT 22-19 waarvan die pa weer Breede Brink is en die ma Kochbo Zadi is ook geteel uit twee Valley Venture diere, asook die S.A. Rerserve Senior Kampioen Bul XX20-14 waarvan die pa Valley Venture 13-73 is, en die ma se pa ook n Valley Venture bul is.
Baie geluk ook aan Pieter Niemand van die Breede Santa Stoet wat die S.A. Junior Kampioen Bul vertoon het wat geteel is uit Valley Venture 16-202 en die ma Breede Cleopatra is ook geteel uit twee Valley Venture diere.
Baie geluk aan al die telers wat deelgeneem het aan die S.A. Kampioenskappe met die top kwaliteit diere wat vertoon is. Na my mening was dit gemiddeld van die diere, die beste wat ek nog ooit gesien het op n S.A. Kampioenskap seder tons in 1995 begin het om op die S.A. Kampioenskappe te skou.